Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[DOWNLOAD] "Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 2" by T'nreb Rekabnessiev ~ eBook PDF Kindle ePub Free

Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 2

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 2
  • Author : T'nreb Rekabnessiev
  • Release Date : January 05, 2020
  • Genre: Animals,Books,Kids,Young Adult,Arts & Entertainment,Art,Games & Activities,Science & Nature,Social Studies,Animals,
  • Pages : * pages
  • Size : 11459 KB

Description

"Wie is Ek?" "Wie is Ons?"

Weereens stel veertien dierespesies of groepe diere van Afrika hulself aan jou bekend deur kort raaisels te stel. Kan jy hulle almal identifiseer? Kan jou vriende dit doen? Kan jou familie?

Deels raaisel, deels lewens-storie, deels veldgids tot identifikasie, elke hoofstuk word deur een of 'n groep bekende inwoners van Afrika se veld vertel. Elke hoofstuk is gepak met die nuutste inligting en geïllustreer met uitstekende beelde. Kom meer te wete oor elke spesie of groep se kenmerkende persoonlikheid, eienskappe en eienaardighede deur te probeer om die vrae te beantwoord "Wie is Ek?" en "Wie is Ons?".

Of jy nou net begin om vir die eerste keer jou eie boek te lees of jy het reeds al duisenderlei boeke gelees, hierdie versameling van raaisels sal jou vir seker aan die raai hou. Sommige raaisels is korter en makliker, ander is lank en uitdagend. Sodra jy begin lees, maak seker dat jy hierdie boek goed versteek Рjy wil nie h̻ dat jou ma of pa 'n houvas op dit kry voordat jy hulle nog nie eers getoets het nie.

"Wie is Ek?"

"Wie is Ons?"

Is jy reg vir dié uitdaging?


Download Ebook "Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 2" PDF ePub Kindle